Les 3

Die volgende links verskaf inligting rakende die verskillende tipes vulkane


Daar word aktiewe sowel as stil-vulkane aangetref. Aktiewe vulkane sal in die les bestudeer word 




Maak gebruik van googleearth en dui op 'n kaart die aktiewe vulkane wat in die wereld aangetref word aan


Bestudeer die videos wat as bron sal dien in die voltooiing van die quiz




Voltooi die volgende quizz nadat alle bogenoemde deurgegaan is. Die antwoorde moet op julle facebook groep gesave word sodat groepassessering kan plaasvind