Les 2

Die les is baie onafhanklik van inligting reeds gepubliseer. Slegs die nodigste word aan leerders voorgeskryf


Die volgende links verskaf die basiese inligting rakende aardbewings.




Daar word van elke groep verwag om deur gebruik te maak van twitter die mees onlangse aardbewings te volg. Oorsake, gevolge en die effek wat dit op die omgewing het moet volledig in 'n video opgeneem word en op julle facebook groep geplaas word. Maak gebruik van die link om by twitter te kom. Die updates sal op die blog verskyn soos julle dit plaas.